Ester Chapter 7

For English

Read Ester Chapter 7 Online

Read Ester Chapter 7 online from the Holy Bible. This chapter is part of the Book of Ester in the Old Testament. Browse every verse with easy chapter navigation, continue to the next chapter, or explore the complete Book of Ester and the Holy Bible online.

Choose a Chapter

Ester 7

Hoofstuk 7

1. Toe die koning en Haman inkom om saam met koningin Ester die feesmaal te hou,

2. sê die koning aan Ester ook op die tweede dag, terwyl hulle wyn drink: Wat is jou bede, koningin Ester? —dit sal jou toegestaan word. En wat is jou versoek? Al was dit die helfte van die koninkryk—daaraan sal voldoen word.

3. En koningin Ester antwoord en sê: As ek genade in u oë gevind het, o koning, en as die koning dit goedvind, laat my lewe my geskenk word op my bede en my volk op my versoek.

4. Want ons is verkoop, ek en my volk, om verdelg, gedood en uitgeroei te word. Was ons nog as slawe en slavinne verkoop, dan sou ek geswyg het, maar hierdie ramp sal onder die verliese van die koning sy weerga nie hê nie.

5. Toe spreek koning Ahasvéros en sê aan koningin Ester: Wie is hy, en waar is hy wie se hart hom ingegee het om so te maak?

6. En Ester sê: Die teëstander en vyand is hierdie slegte Haman! Toe skrik Haman voor die koning en die koningin.

7. En die koning het in sy woede van die wynmaaltyd opgestaan en na die tuin van die paleis gegaan, terwyl Haman daar bly staan om van koningin Ester die behoud van sy lewe af te smeek; want hy het gesien dat die onheil oor hom by die koning vas besluit was.

8. Toe die koning uit die tuin van die paleis in die saal van die wynmaaltyd terugkom, en Haman juis op die rusbank neergeval het waar Ester op sit, sê die koning: Wil hy die koningin ook nog geweld aandoen by my in die huis? Die woord was nouliks uit die mond van die koning of hulle het die gesig van Haman bedek.

9. Daarop sê Harbóna, een van die hofdienaars voor die koning: Daar staan reeds die galg wat Haman laat maak het vir Mórdegai wat ten voordele van die koning gespreek het, by die huis van Haman, vyftig el hoog! Toe sê die koning: Hang hom daaraan op!

10. En hulle het Haman opgehang aan die galg wat hy vir Mórdegai opgerig het, en die woede van die koning het bedaar.

About Ester Chapter 7

Read Ester Chapter 7 online from the Holy Bible. This chapter is part of the Book of Ester in the Old Testament. Continue reading with the chapter navigation above or explore the complete book.

Book Information

Book: Ester
Chapter: 7
Testament: Old Testament

How to Read this Chapter

Use the Previous and Next Chapter buttons to continue reading Ester. You can also adjust the font size for comfortable reading and browse other books of the Bible using the navigation links.

https://www.youtube.com/watch?v=rzsT_Q3KLzE

More Resources

Continue Reading the Bible

Continue reading Ester Chapter 7 and explore every book, chapter and verse of the Holy Bible. Use the navigation links above and below to move through the Scriptures with ease.

Frequently Asked Questions

What is Ester Chapter 7?

Ester Chapter 7 is part of the Book of Ester in the Holy Bible.

Can I read this chapter online?

Yes. You can read the complete Ester Chapter 7 online for free with easy chapter navigation.

More Chapters from Ester

  1. Ester Chapter 1
  2. Ester Chapter 5
  3. Ester Chapter 2
  4. Ester Chapter 7
  5. Ester Chapter 8
  6. Ester Chapter 4
  7. Ester Chapter 3

Explore More from Ou Testament

  1. Rut Chapter 2
  2. Obadja Chapter 1
  3. Esegiël Chapter 2
  4. Job Chapter 38
  5. 2 Konings Chapter 24
  6. Amos Chapter 3
  7. Deuteronomium Chapter 9

Related Chapters & Readings

  1. 1 Kronieke Chapter 25
  2. Jesaja Chapter 35
  3. Lukas Chapter 16
  4. Psalms Chapter 12
  5. Johannes Chapter 13
  6. Matteus Chapter 8
  7. Jesaja Chapter 30
Share Your Love

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *