1 Johannes Chapter 1

For English

Read 1 Johannes Chapter 1 Online

Read 1 Johannes Chapter 1 online from the Holy Bible. This chapter is part of the Book of 1 Johannes in the New Testament. Browse every verse with easy chapter navigation, continue to the next chapter, or explore the complete Book of 1 Johannes and the Holy Bible online.

Choose a Chapter

A+ A A-

1 Johannes 1

Hoofstuk 1

1. Wat van die begin af was, wat ons gehoor het, wat ons met ons oë gesien het, wat ons aanskou het en ons hande getas het aangaande die Woord van die lewe—

2. en die lewe is geopenbaar, en ons het dit gesien, en ons getuig en verkondig aan julle die ewige lewe wat by die Vader was en aan ons geopenbaar is—

3. wat ons gesien en gehoor het, verkondig ons aan julle, sodat julle ook gemeenskap met ons kan hê; en ons gemeenskap is met die Vader en met sy Seun, Jesus Christus.

4. En ons skrywe hierdie dinge aan julle, sodat julle blydskap volkome kan wees.

5. En dit is die verkondiging wat ons van Hom gehoor het en aan julle verkondig: God is lig, en geen duisternis is in Hom nie.

6. As ons sê dat ons met Hom gemeenskap het en in die duisternis wandel, dan lieg ons en doen nie die waarheid nie.

7. Maar as ons in die lig wandel soos Hy in die lig is, dan het ons gemeenskap met mekaar; en die bloed van Jesus Christus, sy Seun, reinig ons van alle sonde.

8. As ons sê dat ons geen sonde het nie, mislei ons onsself en die waarheid is nie in ons nie.

9. As ons ons sondes bely, Hy is getrou en regverdig om ons die sondes te vergewe en ons van alle ongeregtigheid te reinig.

10. As ons sê dat ons nie gesondig het nie, dan maak ons Hom tot ‘n leuenaar en is sy woord nie in ons nie.

About 1 Johannes Chapter 1

Read 1 Johannes Chapter 1 online from the Holy Bible. This chapter is part of the Book of 1 Johannes in the New Testament. Continue reading with the chapter navigation above or explore the complete book.

Book Information

Book: 1 Johannes
Chapter: 1
Testament: New Testament

How to Read this Chapter

Use the Previous and Next Chapter buttons to continue reading 1 Johannes. You can also adjust the font size for comfortable reading and browse other books of the Bible using the navigation links.

https://www.youtube.com/watch?v=rzsT_Q3KLzE

More Resources

Continue Reading the Bible

Continue reading 1 Johannes Chapter 1 and explore every book, chapter and verse of the Holy Bible. Use the navigation links above and below to move through the Scriptures with ease.

Frequently Asked Questions

What is 1 Johannes Chapter 1?

1 Johannes Chapter 1 is part of the Book of 1 Johannes in the Holy Bible.

Can I read this chapter online?

Yes. You can read the complete 1 Johannes Chapter 1 online for free with easy chapter navigation.

More Chapters from 1 Johannes

  1. 1 Johannes Chapter 2
  2. 1 Johannes Chapter 5
  3. 1 Johannes Chapter 3
  4. 1 Johannes Chapter 4
  5. 1 Johannes Chapter 5
  6. 1 Johannes Chapter 3
  7. 1 Johannes Chapter 2

Explore More from Nuwe Testament

  1. Hebreërs Chapter 9
  2. Romeine Chapter 3
  3. Matteus Chapter 18
  4. Lukas Chapter 16
  5. Kolossense Chapter 1
  6. 1 Korintiërs Chapter 14
  7. 1 Korintiërs Chapter 1

Related Chapters & Readings

  1. Sagaria Chapter 13
  2. Psalms Chapter 150
  3. Psalms Chapter 124
  4. Daniël Chapter 11
  5. Psalms Chapter 52
  6. Hebreërs Chapter 4
  7. 2 Kronieke Chapter 25
Share Your Love

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *